Hello almal.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

JolTwin

Pack Dog
Joined
Feb 25, 2012
Messages
65
Reaction score
0
Location
Riviersonderend
Bike
Honda XRV 750 Africa Twin
Hello almal. Ek is n nuweling hier by WILD DOG Adventure.
Ek is van die Wes Kaap / Overberg omgewing. Dis lekker om te weet daar is
n site soos die dit kan mens baie help. Help my maar reg as ek droogmaak.

Groete
 
Top