Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. J

    East London BMW

    Is there a BMW agency or a proper workshop in EL?
  2. J

    Hoekom maak die KLR net Grrrrr

    Is dit die starter of of kan julle my help?
  3. J

    Namaqland to Buff

    Ek en Danie beplan om van Lutzville tot in Mosselbaai so veel as moontlik op die grond te ry. Enige grondpad idees.
  4. J

    BMW GSA Pannier rack parts

    Gold you guys help me out? I need to order racks from Pretoria which is not problem but getting every thing mite be. I there perhaps somebody that can help with a full (volledige ?) part list so that I can be sure I am getting every thing? Even where to find on I-net.
  5. J

    Help on motor issues

    My son’s 1996 Mercedes C220 blew a top gasket. Most properly the high Km’s (275 000).  I maintained the car thoroughly. New shock, tyres, regular services, new wiring, airflow meter, water pump and TLC . There was no oil usages or any indications of problems. The value of the car was about...
  6. J

    Pannier racks and frame wanted pls

    Ek soek GS1200 panier racks en dra rak. Weet iemand dalk waar ek kan koop?
  7. J

    Nice maar.....

    GS bly Koning en KLR hap hap aan sy gat. Ek het nog nie met n 990 gery nie.  :lamer:
  8. J

    2009 BMW R1200 GS Adventure for sale

    Hi Guys I have a friend that wants to sell a 2009 BMW R1200 GS Adventure with 15 000km for R135 000 (neg). Extras : Trax Panniers and Topbox Wild@heart 2 finger levers Rockshox Crashbars Wild@heart Handlebar risers Skidplate New Tyres Spotlight lift conversion Headlight Protector Extended BMW...
  9. J

    Enige nice plekke in Ficksburg

    Ek is die week na die pas naweek daar en wil dan daarvandaan uitry.
  10. J

    Extra rim what to do?

    Due to the unfortunate loosening of my calliper’s bolt at the rear I have an extra repaired rim which I want to use for a set of dirt road orientated tyres. Because it is so easy to change the back (GSA)  and not the front I would like to keep the front the same. For example I thought about a...
  11. J

    ABS and Gravel Roads

    Ek vra net gou raad!! Ek sit nie my ABS af op redelikke grond paaie nie, want ek is van mening ek kan ,met my beperkre skills, nog vinniger en meer onder beheer stop met ABS as wat ek dalk my voorwiel kan lock en verseker val.
  12. J

    Route info please

    I am riding from Durban to Koekenaap in the Namakwaland. Any suggestions on nice routes and places to stay. We are two up and can do dirt roads. We have about 4 day on hand.
  13. J

    Blomme in die Namakwaland

    Van die werk af terug huistoe het ek nogal die blomme begin waardeer. Ek dink dit is tyd. Diegene wat wil kom kyk moet dalk aanstaltes maak. Ek weet nie hoe lyk dit hoër-op na Springbok se kant toe nie. Die ander honde in die omgewing kan dalk ook bydraes maak.
  14. J

    Bike with sidecar for Matric function

    My son wants a bike and sidecar for his Matric farewell. Does anybody know were we can hire such a rig in the Stellenbosh area. He is Paul Roos. He is WKC on the forum. :spitcoffee:
  15. J

    Los speke op my GSA

    Ek het gister die tos job gedoen om my fiests te was om, soos die manne sê, vas te stel wat is los en vas. Die fiets is ongeveer 500 km (onder andere grondpad)terug gediens en dog toe dit is nie nodig om dit te doen nie, maar voel toe skuldig oor my vuil fiets. Tot my groot verbasing ontdek ek...
  16. J

    Wie glo ek

    Ek het vandag my bande by nGarage gepomp met hulle meter en geverivieer met my eie meter. Gepomp met hullu meter3 Bar-my meter3 bar-die fiets 2.7 dis nou die agter band. Ek het so30 km hard gery voor ek gepomp het. Voor garage en my meter-2.5 bike 2.4.????????? Is die bike of die ander2 meter...
  17. J

    Luggage and panniers info

    Dog's    Maybe this was discussed in the past, but I  can't find anything. I had a 1200 GS with expandable BMW panniers and a BMW soft bag and it was more then adequate. These panniers was written with the bike and I am still using the bag. I just bought myself a GSA  and need to kit the bike...
  18. J

    Wind on the Adventure

    Sameloop van omstandighede het veroorsaak dat ek drie fietse gehad het die afgelope jaar, GS, KLR en nou ’n GSA. Om een of ander rede is die GSA baie beter op die gruispaaie, maar ek sukkel met die wind. As jy oor ’n 100 km/h ry dam moet jy klou anders waai jy af. Is dit net ek of is dit so...
  19. J

    Biker down Lutzville

    Ek het so pas iemand gehelp by die kruis by Up To Date wat daar met n GS geval het. Die seun lyk allrigt, maar sy enkel lyk bietjie sleg. Ons moet die ding van mense wat in n area kan help weer oopmaak. In ons dungesaaide areas was ek en Danie darem daar om te help met logistiek.Ek hoop ek volg...
  20. J

    KLR keotasie in kaap

    Help my. n Vragmotor het kiste voormy laat afval en nou moet ek kwotasies kry vir hulle versekering. Die skade is nie groot nie, maar ek weet nie waar in die Durbanville area ek kan kwotasies kry nie. Kan julle vriendelikke lede my help
Top