Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. S

    Tyre options, very aggressive knobblies for 800 gs

    Wil knobblies opsit vir ernstige offroad werk, hulle hoef nie baie lank te hou nie, so 3 of 4 dae, approx 750km, terrein gaan varied wees.Ek het gedink Eo9 agter met n CO2 of soortgelyk voor, sal graag n wyer voorband wil he, motocross size 80/100/21.......enige voorstelle of raad is welkom
  2. S

    Honda xr650l 2011

    Price drop!! Need to sell the xr due to family expanding and not having enough time to ride 2 bikes 2011 model FSH at agents 19000km Clarke tank Protaper bars Handlebar raisers PowerPoint on dash Fmf slip on Unifilter( I think) Super wide footpegs Steel bashplate Chain and sprockets replaced...
  3. S

    800 Gs colour codes

    Does anybody know the colour code of the blue panels on a throphy edition 800GS?
  4. S

    BMW X Challenge bits for sale

    Have the following for sale: Pillion footpegs R 2000 SW Motech centrestand R 2000 HYDE plastic bashplate R 1750....(has cutout to fit around centrestand, as per photos) All items in good condition Postage for buyers account or collect in George Please pm offers Thanks!
  5. S

    Any dogs in zeerust to have a look at a bike

    I have found a nice Dakar but will appreciate if someone could go have a look for me
  6. S

    bike transport.....jhb na george

    Wie doen fiets vervoer vanaf jhb na George en geskatte koste
  7. S

    800 GS Front wheel, discs and caliper for sale

    Wheel has 24000km on, has the usual small nicks and marks from mounting tyres and traveling on gravel roads. no flat spots or smileys Front wheel R 5000 Discs R 1000 each Brake caliper R 1500 Selling because i put in a WP front end and it does not fit anymore
  8. S

    KTM Front wheel wanted

    Looking for a complete front wheel with disc rotor,brake caliper and axle to fit a 690 or a 950SE
  9. S

    WANTED...21' Wheel to fit WP fork

    Im looking for a front wheel to fit a WP Fork for a project bike.... The axle diameter on the caliper side is 26mm and on the other side 29mm, the measurement between the axle clamps is plus minus 130mm At the bottom of the axle clamp the following numbers have been stamped: 25.05.04 and...
  10. S

    x challlenge dead

    Ek get per ongeluk die acc draad geshort toe ek power supply vir die GPS aansit,Klein short gemaak, fuses gecheck en een 15A een vervang, battery ook los en weer vas gemaak maar die das en fiets bly doood. Het enigiemand enige raad?
  11. S

    Wanted F800 front end

    Due to a unfortunate meeting with a polo that came across my path I'm looking for a complete fork.....stanctions and the triple clamps.......any suggestions? Have tried Acme,and not willing to pay the stealers!
  12. S

    Bloukranspas......wees versigtig

    Sondag ry ek en my meisie in plett en stormsrivier se rigting,vir n rustige sightseeing trippie.Ek besluit om natures valley en die 'geslote' bloukranspas te ry,eerstens om die tolhek te mis en tweedens vir die scenery. Ek weet nie hoeveel van julle al da deur is na hy gesluit iss nie ma dis...
  13. S

    Epupa na Ruacana via cunene 4wd trail

    Het enige van die WD's al so langs gery? Van epupa af na ruacana al langs die rivier af........t4a se beskrywing is difficult road...very bad road of slow and rough Volgens hulle is dit 145km Vir my klink dit mos na n avontuur.......
  14. S

    Inloop kms op n 800

    Ek gaan die naweek wat kom n amper nuwe 2009 800 in Standerton haal. Hy het net 1200km op en ek gaan hom George toe ry Hoe sal julle reken moet hy gery word?Eks nie n speedster nie en het gereken om so 110 na 130kph te ry...........tensy ek natuurlik iets wil verbyvat ;D Enige spesifieke...
  15. S

    Hello almal

    Nuwe man by die honde Ek geniet die forum en grondpad ry baie!  :biggrin: Ekt darem nie solank as scarycat gevat om myself hie voor te stel nie... :P
  16. S

    Seen on gumtree

    Hello manne Ek wil n opinie he oor die gsa op gumtree: wil dit koop....maar ekt 2 probleme Die man wil n 50% deposito he om dit vir my te hou tot saterdag,want ek is in george in hy in die kaap Eks tevrede met die toestand van die fiets en die prys dus sal ek dit neem as die papierwerk in...
  17. S

    1100 GS Diens

    Het enige van jullemanne al n  1100 choke lever uitmekaar gemaak? My pa sinne lyk nie lekker nie....... :-[ Waar is ook die beste plek om die gewone service items......olie , oliefilter,aircleaner ens aan te skaf?
  18. S

    Kms on a 1150 or 1200 GSA

    Hello manne Wil graag bietjie julle opinies hoor...........ek wil n 1150 of 1200 GSA koop,maar my buget laat net toe dat ek die fietse met so ongeveer 75000km kan bekostig Dink julle dis wys om een met daai kms te koop of moet n man eeder vasbyt en later een met minder kms koop?
Top