Inloop kms op n 800

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

skywalker

Pack Dog
Joined
Jul 1, 2012
Messages
168
Reaction score
0
Location
western Cape George
Bike
BMW F800GS
Ek gaan die naweek wat kom n amper nuwe 2009 800 in Standerton haal.

Hy het net 1200km op en ek gaan hom George toe ry


Hoe sal julle reken moet hy gery word?Eks nie n speedster nie en het gereken om so 110 na 130kph te ry...........tensy ek natuurlik iets wil verbyvat ;D

Enige spesifieke advies,want ek reken hy moet darem seke eers ingeloop word?


 
Top