Dagse alle honne,
So paar jaar terug koop ek vir my n gebruikte Dakar wat ek tot nou toe heel geniet. My broer besluit nee hy kry ook n fiets en uiteindelik so maand gelede kry hy n pragtige Transalp. Nou ja, ons wil graag n paar dae in die Graaff Reinet omgewing gaan rond skuur en iemand vertel...