Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. M

    Ktm 990 speedo fault

    Yes julle, Ek het gister n trippie gedoen van so 300km.... Als het perfek geloop, toe ek gister die tent se matras op blaas met die elektriese pomp toe gaan die pomp net af, ek sien toe ook dat my speedo nie aangaan nie. Die bike start soos altyd, die speedo gaan net nie aan nie... Ek het...
  2. M

    Africa Twin XRV750 for sale - Rally version - Sold

    Hi VT, Ek stel baie belang in die bike, kan ek more kom kyk? Ek is in Durbanville... Het vir jou n pm msg gestuur. Skakel my gerus op 076 163 6789 Ek nodig die bike asap asb..... Michael Jonker
  3. M

    Bike needed for trip- Ktm 640, Bmw F650, G450x, tenere or africa twin! WANTED

    Hello Julle, Ek is opsoek na n goeie second hand bike teen n goeie prys! Ek en my ou top wil n trip doen Namibia toe en ek soek vir hom n bike! As enige iemand n bike het wat hulle verkoop wat reliable is enin n goeie toestand is laat weet asb... Ek soek graag n ktm 640, bmw f800, bmw...
  4. M

    SORTED! WANTED URGENT: Yamaha Raptor 700 or 450

    I have a raptor 660... Black and white
  5. M

    Garmin Quest info

    Hi Eisbein! Baie dankie vir jou hulp! Ek dink ek moet nog bietjie rond loer! Ek weet net nie wat om te koop nie, ek sien nou daar is n garmin 60 op gumtree en die ou sal R600 aanvaar maar kan mens tracks4africa op dit laai? Wat sal jy voorstel moet ek koop? Ek wil nou nie juis R5000 op n gps...
  6. M

    Wilderniss - Gamkaskloof Die Hel (gravel routes)

    Baie dankie julle! Dit help baie.... Ek dink daai roete sal goed werk ADV! Ek sal map source n try gee maar dink ek moet solank n gps koop! Sal bietjie kyk vir n etrex ook! Oms roete is omtrent 14 dae, ons wil soveel as moontlik grondpad ry, so sal die roete rondom dit moet beplan. Weereens...
  7. M

    Garmin Quest info

    Hi Eisbein, Baie dankie! Die prys is R900 en dis n Quest 1, die ou het gese dat hy vir my tracks4africa oplaai, sal dit dan n goeie koop wees dink jy?
  8. M

    Wilderniss - Gamkaskloof Die Hel (gravel routes)

    Ek het gedink ek nodig een... Het vroeer n post gemaak waar ek raad gevra het op n gps en watse tipe ene om te koop! Etrex?
  9. M

    Wilderniss - Gamkaskloof Die Hel (gravel routes)

    Hi Adv... Ons ry van Wildernis af Gamkaskloof toe, dan Gamkaberg, Warmwaterberg (Barrydale), Ceres (petervales farm), dan Cederberg Oasis, Lamberts Baai en dan terug Melkbosstrand... Ek wil net n manier vind om n roete uit te werk wat meestal grondpad het...ek hou nie te veel van teer pad ry...
  10. M

    Garmin Quest info

    Yes julle! Ek is opsoek na n goeie gps vir n bekostigbare prys... Sal iemand nog die garmin quest aanbeveel? Ekis maar dom met GPS en soek net iets wat my kan help as ek grond paaie moet soek! Enige raad sal baie waardeer word! Ek kan nou n Garmin Quest koop vir n goeie prys maar is dit nog...
  11. M

    Wilderniss - Gamkaskloof Die Hel (gravel routes)

    Gaan dit nou uitcheck! Dankie
  12. M

    Wilderniss - Gamkaskloof Die Hel (gravel routes)

    Hello julle, Ek probeer nou ons Desember trip reel en sukkel my moer af.... Wat is die beste Mapping website wat ek kan gebruik om ons roete te beplan? Ek wil verkieslik probeer om meestal grond paaie te ry, maar ek sukkel even met Google Maps om die grond paaie te kies.. Ek sal enige hulp...
  13. M

    ATG Camp bed

    Ag bliksem.... Ek was land uit, lyk my almal soek hierdie camp beds! Ek soek nog steeds 2.... Chris: Ek sal more n draai daar by julle kom maak! Groete
  14. M

    Cape Town - Misverstand Dam

    Moerse dankie Lem! Dis presies wat ek gesoek het..... Groete
  15. M

    Cape Town - Misverstand Dam

    Hello julle! Enige advies op 'n grond pad vanaf Melkbosstrand tot by Misverstand Dam? Ek weet dis nie ver nie, maar n ompad kan dalk beter wees! Enige advies op n goeie roete? Ek sien nie juis grond pad roete op Google Maps nie.... Groete
  16. M

    ATG Camp bed

    Hi, does anyone have 1 or 2 ATG camp beds that they would like to sell? Ek soek dit dringend! Laat weet....
  17. M

    Botrivier & Valley road Sunday afternoon trippie

    Daai lyk nou na n lekker Sondag trippie.... Laat weet as julle dit weer doen, sal wil saam ry! Ek is in Melkbosstrand... Lekker
  18. M

    Flying Brick- Beste diens in Wes-Kaap

    Ek het nou vir my 'n paar saddle bags laat op sit by Flying Brick in Paarden Eiland en moet se, dis seker die beste diens wat ek al gehad het... As almal sulke diens kon aanbied was ek insolvent!... Ek sal net koop en koop en koop! Dankie Oliver en die ander manne daar by Flying Brick, julle...
Top