Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. R

    Poison Rally ( Kroonstad ) 2-4 December 2016

    Beplan enige iemand om op te ry vir die Poison Rally.  Ek en n friend verlaat die Hugenote tolhek Donderdag 00:00 ( 01/12/2016 ) Laat weet my as daar enige iemand is wat wil saam ry.
  2. R

    Biker Swag

    Is there anyone in South Africa that sells Biker Swags?
  3. R

    Shinko 705 Price/Review

    Has anyone used these tires?  And does anyone know of a shop that stocks them in Cape Town area.
  4. R

    Pearly Beach to Agulhas

    Is there a dirt route from Pearly Beach to Cape Agulhas?  I know the National Park is there, but I'm in that area this weekend and thought a out ride would be lekker.
  5. R

    Major Service On A 990 Adventure

    Hi guys KTM Cape Town quoted me R 5 200.00 for a 45 000 km major service.  Does this sound right?  Would you guys take your bike to KTM Cape Town.  I had a bad experience with E2R, so I'm not taking my bike there again.  Anyone else that specializes in 990's?
  6. R

    Converting 690 Motard to Enduro

    What would it take to convert a 690 Motard to Enduro.  Obviously the rims.  Would you be able to adjust the suspension softer?  What needs to be done on the front brake?  Anything else that needs to be changed?
  7. R

    Smiley op voor rim...

    Ek het die naweek vir my n bietjie windgat gehou en die pad verlaat.  My voor rim het n smiley opgetel.  Die lip van die rim is op en uit gebuig.  Het enige iemand raad om dit reg te maak?
  8. R

    Paarl - Oasis - Wuppertal - Clanwilliam en huis toe.

    Het enige iemand hierdie roete in die laaste paar weke gery?  Ek en n friend gaan Saterdag oggend vanaf Paarl vertek na Oasis.  Daar oorslaap en die volgende dag via Wuppertal tot in Clanwilliam ry.  Van Clanwilliam af huis toe op die teer. 
  9. R

    Shipping A motorcycle From Cape Town To South America

    I've done a bit of research and have emailed and spoken to air freight people about shipping two bikes from Cape Town to somewhere in South America.  Has anyone done this recently?  I'm still playing with the idea of buying two cheap bikes here and shipping them over to South America. ...
  10. R

    Stainless Spokes

    Does anybody know where I can buy two sets of Stainless Spokes for the 990? Front and Back. Who can fit them in the Cape Town area?
  11. R

    Distances Ceres - Cederberg Oasis - Wuppertal - Clanwilliam

    I'm planing on taking a friend from overseas on a 2 day trip in June.  We will leave Paarl and travel via Wellington and Bains Pass to Ceres.  I would like to know the distance from Ceres to Oasis and then from Oasis to Wuppertal via the 4x4 route and then on to Clanwilliam. Google gave me...
  12. R

    Dual Sport Tyres

    Hoekom is al die dual sport bande se profile so plat.  Is dit vir traksie of gemak, miskien beter kilos??? Ek begin kyk na n stel bande vir die 990.  Daar is regtig nie veel om van te kies nie. Pirelli se Scorpion MT90 is nie baie hot op n grondpad nie, of enige iets anders as teer nie...
  13. R

    Petrol in Alexanderbaai?

    Weet enige iemand of daar petrol in Alexanderbaai is, of ken jy dalk iemand daar?  Ek wil van Vioolsdrif af deer die Richtersveld ry tot by Alexanderbaai en dan kus langs Port Nolloth toe.
  14. R

    Paarl - Richtersveld - Weskus Huis Toe

    Ek beplan om die einde van die maand se lang naweek die pad te vat.   Die idee is om N7 langs te ry tot in Vioolsdrif.  Slaap oor by Aquacade.  Ek ken redelik mense daar...sal dalk n dag daar rond hang en vir almal hallo se.  Ry dan deer die Richtersveld na Eksteenfontein, van daar af is daar n...
  15. R

    Gumtree Scams

    Is dit net ek of is die Gumtree Scams besig om meer en meer toe te neem.  Vandag sien ek twee bike op Gumtree, alby is 80 plus duisend rand onder verkoop prys.  Alby die eienaars moet nou "vinnig" verkoop want hulle verhuis oorsee. Laaste keer wat ek gekyk het vat dit amper n jaar om jou dinge...
  16. R

    n Nuwe paar wielle vir my...

    Ek het onlangs my 690 verkoop en vir my hierdie 990 gekry.  Baie baie lekker fiets.  Loop soos n droom.  Glad nie n bad upgrade van n 690 af nie.
  17. R

    2014 KTM 300 XCW - Sold

    I used the bike as a weekend play bike.  I kind of lost my interest in off road. Cycra Hand Guards Carbon Exhaust Cover Hyde Clutch Cover Bash Plate The bike was serviced and set for altitude by Trax KTM in Pretoria on 30 ours. The bike is now on 37 hours. I changed gearbox oil after every...
  18. R

    2015 KTM 690 Enduro R - Price drop...

    Bike is in very good condition. Fully serviced by myself. 11 500 km, Leo Vince Slip On. KTM Screen and Bash Plate. Foam Grips. Swivel Mirrors. Asking R 89 900 The bike is 10 months old.
  19. R

    Noord Kaap Grond Paaie

    Ek kry so n week af na my Pars seisoen.  Ek wil graag vir n friend van my naby Strydenburg gan kuier.  Het enige iemand roetes vanaf die Paarl tot naby Strydenburg.
  20. R

    690 Harder Egine Na Diens.

    Goeie dag manne. Ek het in die week my 690 n goeie diens gegee.  Olie, Filters, Screens ens.  Ek het na die diens n draai met die bike gan ry en ek weet nie of ek myself verbeel nie, maar dit klink vir my of die valves harder is.  Die motor het so n halwe rasper gelyd aan hom. Al wat ek anders...
Top