Paarl - Richtersveld - Weskus Huis Toe

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Regis Laconi

Race Dog
Joined
Jun 9, 2015
Messages
547
Reaction score
0
Location
Paarl
Bike
KTM 990 Adventure
Ek beplan om die einde van die maand se lang naweek die pad te vat.  

Die idee is om N7 langs te ry tot in Vioolsdrif.  Slaap oor by Aquacade.  Ek ken redelik mense daar...sal dalk n dag daar rond hang en vir almal hallo se.  Ry dan deer die Richtersveld na Eksteenfontein, van daar af is daar n 4x4 roete see toe.  Bitter min mense weet van hom en hy is op geen kaarte nie.  Ek gan hom probeer find en ry.

Slaap oor by Port Nolloth.  Volgende dag sal ek teen die see langs ry tot by Kleinsee en aan na Hondeklipbaai.  Slaap oor by Hondeklip. Van Hondeklip af sal ek n lekker stukkie grond kies huis toe.

Die roete is nie in bloed geskryf nie so enige adfies is meer as welkom.
 
Top