Paarl - Oasis - Wuppertal - Clanwilliam en huis toe.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Regis Laconi

Race Dog
Joined
Jun 9, 2015
Messages
547
Reaction score
0
Location
Paarl
Bike
KTM 990 Adventure
Het enige iemand hierdie roete in die laaste paar weke gery?  Ek en n friend gaan Saterdag oggend vanaf Paarl vertek na Oasis.  Daar oorslaap en die volgende dag via

Wuppertal tot in Clanwilliam ry.  Van Clanwilliam af huis toe op die teer. 
 
Top