Ek besluit tussen die volgende 4 bikes almal selle prys klas en weet glad nie wat om te kies nie. Ek sal die manne wat ken se advies waardeur.
Rede hoekom ek een soek is om biki rond te neek zone 7 duine ens.
Honda CR 250 R
full pro circuit factory pipe
Full original Honda pipe
Pro taper...