Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. B

    OASIS 26/08

    Die TKC agter op die Titanic kan nog so 'n paar kilo's loop voor hy vervang moet word vir die groot uittog Ladybrand toe. Soos ek verneem, is daar sekere mense wat 'n groot lus het vir bike ry. Ek gaan nou Saterdag so 'n vinnige draai gooi daar na my vriend toe in die Cederberge. Wil net check...
  2. B

    RST Lady Jacket (SOLD)

    RST jacket as good as new, with inner. Size 34 (8 -10) R1600.00
  3. B

    National Bash 2017 T-Shirt Thread

    Hemde vir 2017 National Bash is gefinaliseer. Kan 'n moderator (Gerrard?) asb vir ons die thread 'n sticky maak.
  4. B

    Wanted: Yamaha Grizzly 550 / 700

    As iemand dalk een het wat te koop is, of weet van iemand wat een wil verkoop, laat weet asb.
  5. B

    OASIS Naweek

    Fenderbender, hoe lyk dit, dit is mos amper alweer sulke tyd? https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=115981.0
  6. B

    West Coast Dakar 2014

    26 April - 2 May George Booker is the man behind it all. The start and finish will be in Cape Town at the Waterfront and the bivouac will be at Vredendal. Sounds interesting, lets hope his negotiations with the partner he have in mind is successful.
  7. B

    Honda CRF450X Anyone?

    Anyone perhaps looking for one? 2006 Model FMF Pipe Handlebar Risers Almost new tyres, extra back tyre Excel Rims Plastics in good condition Regularly serviced R27K
  8. B

    KTM Cowley End Cans

    Anybody know this zorts, they are splinternuut, Thinking in the R3000.00 region. The pics
  9. B

    Bullet HD Camcoder en Helmet en H/bar Risers

    Het die kamera gekoop, maar nog nooit gebruik nie, dit is 'n BulletHD Wearable Sport Camcoder, 12.0 Maga Pixels Camera Action HD - 720p Waterproof. Dit staan op die boekie wat saam met die kamers gekom het. Alle toebehore is by die kamera. Wil my voorkom my foto neemery is net so verdag soos my...
  10. B

    Testing the waters

    I have a pair of Richa and Harley boots (size 9), an Assault rain suit (size L), a Zeus helmet (size M), two 800GS front rims and one Anakee2 150/70-17 tyre, did about 1500km. Would anybody be interested in these items? I will upload pictures if there is any interest.
  11. B

    For sale F800GS

    En so het die tyd aan gebreek om  vaarwel te sê aan my betroubare ou ryperd. Ons het baie kilo's saam deur gebring en jy het nooit gekla nie, maar net aan gehou en aan gegaan. Raait, die specs: November 2008 model (of dit nou sou saak maak) Excel rim Voor shocks gedoen deur MP Custom Valve...
  12. B

    Any WD's in Thabazimbi?

    I need for somebody to go check out a bike for me about 5 km from Thabazimbi. Your help would be much appreciated.
  13. B

    Oasis - Eselbank - Wuppertal

    Sand?,  watse sand??
  14. B

    For Sale: Riding Apperal

    Grey Leatherforever Touring Pro3 Cordura Jacket (size 40) Grey Leatherforever Dakar Pro Cargo Cordura Pants (size 34) Both with inners and in very good condition 1 Pair Richa boots, size 9 Looking for R1200.00 for the lot? Why do I want to sell it? Ek het dit nie meer nodig nie, so dalk is...
  15. B

    Leather Forever Pak For Sale

    Hallo almal Ek het 'n Leather Forever pakkie en 'n paar Richa boots wat ek wil wegmaak Die baadjie is 'n nr. 40 Die broek is 'n nr. 34 Die boots is 'n nr. 9 in ons taal, oftewel 'n nr 44 in ander tale/lande Beide baadjie en broek het inners in wat mens kan uit zipp en padding op al die plekke...
  16. B

    COMFORT SEAT

    Hallo Wil net weet of een van die honde nie dalk 'n Comfort Seat vir sy 800GS gekoop het nie, en dalk die bike weer intussen verkoop het, en nou nie meer nut het vir die seat nie?
  17. B

    IXS LEA Ladies Boot

    More, Ek wil graag weet  (dis seker meer op die ladies' dogs van toepassing) of iemand van julle die LEA LADY BOOT ken of 'n paar besit of dalk gehad het. Is die boot gemaklik, is dit die geld werd en so-aan. Die vrou het nou besluit, dis die boot vir haar. Sy ry net saam as ons teerpad ry, so...
  18. B

    Nuwe Lidmaat

    More almal Moet seker 'n slag my bekendstel, is al amper 'n maand op WD. Het toe ook maar Mei-maand besluit om die 4 wiel scooters 'n slag te los na 13 jaar,  en 'n regte scooter aan te skaf. Ry darem al van kleins af met regte scooters, om die waarheid te sê, van 1978 al af. My broer het 'n...
Top