Calling on all single cylinders

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

emiel

Pack Dog
Joined
Aug 13, 2009
Messages
259
Reaction score
0
Location
Bloemfontein
Bike
BMW R1200GS Adventure
Calling on all single cylinders: UNITE!!! Sit hier in Bloemfontein met van die niceste plekke en paaie om ons en soek die single cylinders om saam te ry. Die manne met die 990's en die 1200's moet my mooi verstaan: ek wil nie skeiding bring nie. Dis net lekker om partykeer te ry sonder om resies te jaag met die grotes.
En moet asb. nie vir my replies stuur van ons moet vir ons groter bikes koop nie! We do not drive single cylinders cause we cannot aford anything else. We drive it cause we want to!!!
So, maak kontak en miskien kan die klomp Bloem manne bymekaar kom en trips begin saam reel. Any comments will be appreciated!
 
Top