Calvinia tot by Malmusbury via Ceres

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Gwans

Pack Dog
Joined
Nov 11, 2009
Messages
56
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS
Hi almal
Ek ry paasnaweek Malmusbury toe en het gewonder of enige van julle al dievolgende pad gery het.
As jy net deur Calvinia ry wanneer jy van Upington se kant af kom het, kry jy n bordjie wat aandui Ceres. Ek neem aan met daardie pad ry jy dan gedeeltelik oor die Cederberge?
Het iemand al daardie pad gery? hoe is die toestande? en wat is die naaste dorp na Calvinia waar mens weer kan brandstof kry?
Ek was die naweek  wat verby was in die Kaap en wil biekie die padwerke uitskakel en ook sommer n scenic route inpas in die trip.
 
Top