Hi almal
Ek ry paasnaweek Malmusbury toe en het gewonder of enige van julle al dievolgende pad gery het.
As jy net deur Calvinia ry wanneer jy van Upington se kant af kom het, kry jy n bordjie wat aandui Ceres. Ek neem aan met daardie pad ry jy dan gedeeltelik oor die Cederberge?
Het iemand al daardie pad gery? hoe is die toestande? en wat is die naaste dorp na Calvinia waar mens weer kan brandstof kry?
Ek was die naweek wat verby was in die Kaap en wil biekie die padwerke uitskakel en ook sommer n scenic route inpas in die trip.