Die Hel en ander slegte passe

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jul 27, 2010
Messages
5,512
Reaction score
681
Location
Blouberg, Cape Town
Bike
KTM 890 Adventure R
Ek wou graag bash toe gaan maar toe onthou ek my bucket list - die Hel - vòòr die einde van die jaar!

Saterdag oggend vertrek ek en Justasurferdude dus op 'n slegte passe naweek:

• Dag 1 – Kaapstad tot by Reebok (Mosselbaai) via Bredasdorp en Malgas se pont - 427km

• Dag 2 – Reebok na Die Hel via Montagu Pas en Swartberg pas (1/2 v pas) - 199 km, twee hectic grond passe

• Dag 3 – Die Hel na Knysna via res v Swartbergpas, Meiringspoort, Prins Alfred pas - 296 km, twee hectic grond passe

• Dag 4 – Knysna na Herbertsdale via Sewe Passe pad (Ou George-Knysna pad) - 148 km, rustige dag, Sewepassepad nie te erg

• Dag5 – Herberstdale na Kaapstad via grondpad en laaste stuk van Route 62 - 377km

Kan nie eintlik wag nie!

 

Attachments

  • DieHelenPasse13Sep21.png
    DieHelenPasse13Sep21.png
    361.2 KB · Views: 254
Top