F800GS rear brake binding

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Donniepat

Pack Dog
Joined
Jan 29, 2014
Messages
73
Reaction score
0
Location
Kempton Park
Bike
BMW R1200GS
Help asb.....
Ek het destyds n aftermarket rear brake lever van Wild@heart op gesit. Toe ek die lever opstel het ek dit te stuif gestel en toe bind dit. Ek kon die setting so kry dat dit genoeg freeplay het. Nou het ek so gery vir 4000km en nou het dit weer begin. Die keer return die brake lever nie na die oorspronkilke posisie nie maar wel as ek dit terug trek myself. Somtyds moet bly dit vir lank so, so dat die bike nie wil move nie....

Het enige iemand al dit beleef? Brake fluid - skoon, geen lekke of so nie... pads en discs is nog baie goed.... waar moet ek kyk? Dalk weer die systeem bloei?

HELP ASB
 
Top