Leo1
Pack Dog
- Joined
- Jul 12, 2012
- Messages
- 126
- Reaction score
- 0
- Location
- Hartbeespoort Noord Wes
- Bike
- BMW F650GS / Dakar
Hallo almal.
Ek volg die forum al so paar weke. Hou waarvan ek lees hier en toe maar aangesluit.
Ek het so drie weke terug my bike gekoop BMW F650GS DAKAR. Sover n baie lekke bike.
Dis my eerste bike so hoop om baie te leer!