Duke916
Race Dog
Arrie hier , het per ongeluk op die site beland en ek smaak hom MOERSE !!! Het in die vroee 80s al begin grondpaaie doen maar met pad fietse , was hel gewees :biggrin: Was altyd maar n Honda en kTM fan gewees as dit by DS kom , maar vandat ek oor is na die GS dink ek nou anders :thumleft: en my verloofde geniet hom net so baie . Ons doen graag toere en probeer teer soveel moontlik vermy :ricky:
Groetnis
Groetnis