HP starter!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

gerhad

Race Dog
Joined
Sep 13, 2006
Messages
1,287
Reaction score
1
Location
Upington
Bike
BMW R1150GS Adventure
Dis nou seker al die 5de keer dat ek my starter af haal, maar my gewerkery wil nie meer help nie!  As ek hom start maak hy net so wwwhhhiiiinnnee geluid, en seker met die 100ste probeerslag dan start die bike.  As die starter die enjin crank start hy gou, daar is nie fout met die enjin nie, dis net die bliksemse starter! 
Dit kan tog net die bemdix wees wat gly, maar as ek die bliksem uit haal en hom met 'n tang in die verkeerde rigting draai wil hy nie gly nie.
Kan ek vir die starter 'n bendix apart koop? 
 
Top