Julle moet Soet wees hoor........

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
May 18, 2020
Messages
18,085
Reaction score
8,402
Location
Bethlehem
Bike
Yamaha XT 600 Z
Hard werk.

Nie met die kinners en vrou baklei nie.

Nie te veel drink nie. Of rook nie.

Ek klaar gepak, Mamma en die Kids gaan Berge toe (Fernwood), hulle ry Donderdag.

Pappa en Bettie ry al more vroeerig, ek wil by Swinburne oornag via Aberfeldy - Afrikaskop, en dan Donderdag vroegdag wil ek daai Van Reenen railway ding sien, en af Fernwood toe via Kerkenberg/Geluksburg, en kry die Familia die aand in Fernwood.

Sondag aand ook sommer weer iewers camp, Ma ry terug met die Skoolgaandes.

Maar ja.........Hard Werk, soet wees, eks BAIE trots op julle almal dat julle die Ekonomie aan die gang hou vir ons >:D >:D
 
Top