Kickstart voel asof dit bike seermaak

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Meteor

Pack Dog
Joined
Apr 2, 2018
Messages
291
Reaction score
16
Bike
Gas Gas (all models)
Ok ek is bietjie oorboord met die titel maar dit is basies hoe ek voel. Dit voel altyd asof daar iets seerkry daar binne as jy deur die stote gaan.

Die bike waarvan ek praat is 'n XR600, hy skop lekker maklik en is nie opgeneuk. Wat my pla is daai harde click wat hy gee. Mens kan voel die valve maak heeltemal toe en skop teen die decompressor. Dan is daar daai punt waar die kickstart heeltemal vry val vir 'n paar cm en maak asof hy teen iets klap.

Dit laat my voel asof ek die ou seermaak wanneer hy deur al daai punte gaan so wat is die storie? Waardeer gaan 'n kickstart wanneer hy deur sy draaie gaan?
 
Top