KKNK Bike Trip Kaapstad tot Oudshoorn

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

spoedvraat

Pack Dog
Joined
Aug 23, 2010
Messages
116
Reaction score
0
Location
Paarl
Bike
BMW R1200GS
Is daar enige iemand wat dalk die 2 /04/12 KKNK toe gaan met sy
fiets ,ek het n 18 jarige man wat nou net sy lisensie gekry het
wat graag met sy fiets wil ry maar die ma wil hom nie alleen laat  ry nie.
Hy sal graag so 3dae daar wil bly . As daar enige iemand is wat kans sien
om voor hom te ry of agter  sal dit baie waardeer word
Groete
 
Top