Knysna tot Unindale en terug

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

mass

Pack Dog
Joined
Dec 20, 2009
Messages
174
Reaction score
0
Bike
Yamaha XT660
Ek en 3 Dogs ry more oggend vanaf George na Knysna en dan tot Uniondale en dan Voor Lankloof terug Montaqu pass deur George toe. Ons vertrek 6hoo vanaf die petrol Garage net voor ou P&Pay. Almal welkom om saam te ry.  Die doelwit is om so veel grond paaie moontlik te ry, so moet nie snelwee verwag nie, 80% grondpad en die ander doelwit is om terug te wees voor die finals!
 
Top