Ladies - Wie gaan saam??

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Tulie

Pack Dog
Joined
Feb 3, 2009
Messages
71
Reaction score
1
Location
Bethlehem
Bike
BMW R1200GS Adventure
Die naweek van 5,6 en 7 Maart,  in Clocolan, word daar saam met die Antieke Trekker skou 'n lekker naweek beplan vir motorfiets ryers.

Daar gaan demonstrasies wees asook outrides.(En ek dink daar gaan ,n kurses wees deur Jan Staal)  Daar is 'n spesiale outride vir vrouens ook, so kom nou almal dan maak ons 'n lekker groep en wys die manne ons kan ook ry. Julle manne moet ook kom vir julle is daar ook verskillende outrides.  Daar gaan ook 'n mass ride deur Clocolan wees as ek reg verstaan. Die Motorfiets gedeelte van die naweek word aangebied deur Maluti Avontuur.

Groete Carene
(Ek onthou al julle dames nog van die WD weekend, so kom aan, moenie dat ek julle elkeen persoonlik moet bel en uitnooi nie.)
 
Top