bomskok
Pack Dog
- Joined
- Jun 29, 2009
- Messages
- 433
- Reaction score
- 32
- Location
- East Hertfordshire, UK
- Bike
- Husqvarna (all models)
Kan iemand hier lang man help asb.
Ek het klaar my handlebars gelig op my f700 maar sukkel nogsteeds om gemaklik te staan op die fiets. Kan iemand dalk n footpeg lowering kit voorstel? Ideaal nie in SA nie want ek bly in Engeland... :lol8:
Dankie