MODDER- Wat nou?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Jannie46

Pack Dog
Joined
Oct 21, 2012
Messages
145
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS Adventure
By Mbizi Outdoor Show die naweek. Eerste foto is die spin out spot wat die dag van die val toe was met water. ???  Tweede foto waar ek neer gestryk het, amper was ek en die trok maatjies. Derde foto, die embarrassment. Was te skaam om dieselfde dag die foto,s te neem. Paar mense wat my gesien het, het lekker gelag. Ek het nooit geweet n mens kan n 1200GS so vinnig optel en weer ry asof niks gebeur het nie. :biggrin: :angel4:

 

Attachments

  • The fall Mbizi.jpg
    The fall Mbizi.jpg
    446.3 KB · Views: 613
Top