By Mbizi Outdoor Show die naweek. Eerste foto is die spin out spot wat die dag van die val toe was met water. ??? Tweede foto waar ek neer gestryk het, amper was ek en die trok maatjies. Derde foto, die embarrassment. Was te skaam om dieselfde dag die foto,s te neem. Paar mense wat my gesien het, het lekker gelag. Ek het nooit geweet n mens kan n 1200GS so vinnig optel en weer ry asof niks gebeur het nie. :biggrin: :angel4: