detour
Pack Dog
Kan iemand wat daardie omgewing goed ken bietjie raad gee? Soveel grondpad as moontlik en 'n paar tegniese uitdagins sal welkom wees.
Van Montagu af loop daar 'n grondpad langs die Kinga rivier tot waar hy na die Grootrivier split. Volgens T4A loop daar 'n pad (privaat) van daar na die Poortjieskloof dam. Op T4A lyk dit na 'n lekker pad om te probeer ry. Kan mens by iemand toestemming kry om daar te ry?