Goeie dag almal,
Ek roofkyk nou al so ruk op die forum maar dis nou tyd om deelbte word.
Ek het onlangs my eerste Adventure fiets gekoop n KTM1190r so het baie om te leer en baie om te vra.
Groete
Jeandre