Nuwe Lid

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Sep 28, 2019
Messages
3
Reaction score
0
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Ek moet erken dat ek van die kies vra om deel te wees van die forum moes google. Dit sê maar net hoe onervare ek met ADV Biking is.

Ek hoop om die platform te gebruik om te leer so wel as mense te kan ontmoet wat beried is dat ek dalk een dag kan saam ry vir klein bietjie ervaring opbou met advies. Ek kan dan selfs eendag weer terug gee aan die "dogs".

Ek gaan ook uitkyk vir enige lesse wat dalk beskikbaar is.

Anders as dit, dankie dat ek hier kan wees en dis lekker om weer manne en vroue op die bad met so kop skud te kan groet.

Dis nou al 4 slapies wat ek my Africa Twin het, dis na duisende slapies wag om hom te kan kry.
 
Top