Nuwe lid

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Fran

Pack Dog
Joined
Sep 22, 2010
Messages
130
Reaction score
0
Location
Centurion
Bike
KTM 1290 Adventure R
Hallo manne.  Net nog n toppie wat nie wil groot word nie. Ry meestal saam met my sonny. Ons het verlede Desember die Oos- en Wes-Kaap gery.
Sien daarna uit om nuwe honne te ontmoet en net te ry en ry!
 
Top