NW HONNE GAAN BRAAI - GROOT MARICO 16 Februarie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

ZAR

Pack Dog
Joined
Jan 7, 2009
Messages
83
Reaction score
4
Location
Lichtenburg
Bike
Suzuki DL 650 V-Strom
Wie kom saam braai?  16de Februarie  


Wat gaan ons doen:

Net so 'n lekker Saterdag braai, Dit is naby genoeg vir julle Gautengers om tussen 9 en 10 uur aan te meld! Ons gaan kuier (Groenie en Tommy sal suip  >:D ), swem, braai en lekker tjol praat. Kan alles gedoen kry en nog lig by die huis wees!!!   :biggrin:

Die ouens wat die omgewing nie ken nie is in vir 'n GROOT surprise! Dit is van die mooiste ry wereld wat jy aan kan dink. Moet nie dit mis nie!!


Plek:  (sal later laat weet by watter huis daar ons braai)
Plek: TINO ERASMUS GUEST FARM
15km van Groot Marico op die grondpad.
GPS Coordinates : (Hddd format)
S 25.6882  E 26.42862


Wat bring jy: ALLES!!!  ;D  Ons sal sorg vir vuur en kole. Voorlopig bring jy ALLES wat jy wil eet en drink.

Koste: Niks as jy alles bring nie.   >:D  Maar as daar DALK pap en sous gemaak word op die site sal ons maar 'n kollekte moet hou.   ;) Sal laat weet of ek kan pap en sous reel.


As jy daar wil kamp vir die aand is dit R50 per persoon!!!

:ricky: :ricky: :ricky:


Vir die wat wil weet hoe dit daar lyk kan hulle hier en hier gaan kyk.   ;D

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=77053.0

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=82797.0




Die wat in huise wil oorslaap kan die asb by Tino of Anette reel.  :thumleft:  https://www.maricoguestfarm.co.za/wmenu.php
 
Top