katvis
Pack Dog
:-[ Hi! Ek is opsoek na 2 omega carbon fibre extra fuel tanks vir my 990R.
Het so n foutjie reggekry met bike so versekering betaal vir 2 side covers @+-R6000 vir die 2.
R12000 is bietjie rof om 8l petrol saam te ry!
Weet enige manne dalk van iets, erens, ASB???