Pta to OR Tambo on a bike...Gautrain and bike Parking?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

smithcorne

Pack Dog
Joined
Oct 20, 2009
Messages
289
Reaction score
1
Location
Louis Trichardt
Bike
BMW R1200GS Adventure
HI Honne

Hoe maak mens as jy van OR Tambo wil vlieg, en nie jou bike op die Lughawe wil los nie? Ek wil Pta toe kom met die bike en die Gautrain ry tot by OR Tambo (Eks van Louis Trichardt) dan is ek vier dae in die Kaap en dan terugvlieg en weer ry met Trein tot in Pta. Wat doen ek met my bike? Ek wil hom nie daar park nie....  ???

skuus ek vra hier, weti waar om te vra nie...
 
Top