DewetR
Puppy
My huis is besig om my te vas te druk. Ek wil uit! Het vandag gebel en daar baie plek by Sederberg Oasis, maar hulle se mens moet essentiele ry permit he. My vraag is wat maak julle ouens om so trip aan te pak van die Strand. Dis mos nog binne die provinsie. Ek wil regtig nie met hierdie polisie van ons slaags raak nie. Watter redes kan mens gee om so n trip te kan doen?
Laat weet, asb. Dewet.
Sent from my PRA-LA1 using Tapatalk
Laat weet, asb. Dewet.
Sent from my PRA-LA1 using Tapatalk