Service...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Pappa-B3r

Race Dog
Joined
Feb 2, 2011
Messages
1,162
Reaction score
0
Location
Potchefstroom
Bike
BMW R1150GS Adventure
Hi Mense

Hier is die stand van sake. Ek het my bike gekoop met 7000km op, to hy 10000km slaan het ek nie die geld gehaad nie so ek het hom self gediens. Plugs Filters Olie ens. Nou dat hy amper op 15000km staan het ek die geld om hom BMW toe te vat maar dis moeite aangesien ek in Potch bly.  (Ek wil hom Pta toe vat, en dis my keuse om hom elke 5000km te diens)

Ek is darm nie met 2 linker hande gebore nie, is dit beter om hom BMW toe te vat of moet ek hom self diens including ketting en sprokets ? Is daar werklik 'n verskil tussen wat BMW doen en wat ek self kan doen ?

Ek het daai cd met die User manual op waarvolgens ek werk ....

Wat sou jy doen ??
 
Top