Tietiesbaai tripie: Info asb.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

ED

Pack Dog
Joined
Jul 29, 2009
Messages
66
Reaction score
0
Location
Wellington
Bike
KTM 990 Adventure
Ek werk sat. tot 12h wil dan vanaf paarl tot tietiesbaai ry om paar vriende te kry vir die res van die naweek, maar is ook nie haastig nie :ricky:
. Sien n paar lekker grond paaie tussen vredenburg en paternoster langs die see af op google earth! Het iemand al daar gery ??? en mag mens :bueller:

As iemand weet van ander paaie daai kant toe asb. laat weet my, sal graag langs die see wil afry tot tietiesbaai :ricky:
 
Top