Tipe van Geocaching

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Sheeper

Puppy
Joined
Dec 16, 2013
Messages
19
Reaction score
0
Location
Great Brak River
Bike
Yamaha XT 660 Z
Ek weet nie wie van julle ken Geocaching nie. So vinnige beskrywing : Daar word op plekke met baie mooi uitsig of mooi plekkies waarvan mense nie regtig weet nie 'n kussie of houer weggesteek. Dan kan mense dit gaan opsoek en hulle naam in 'n logbook skryf en ietsie los as hulle wil.

Ek het gedink, om roetes te beplan of vir ander te gee moet die WD dalk ons eie geocaching begin. As jy ry en op 'n mooi plek kom en stop, skep 'n plekkie vir die houer en gee dit deur op die forum met GPS koordinate met die roete. Dan kan almal scenic roetes ry en dalk nog 'n paar manne raak ry en ontmoet ook. Wat dink julle ouens??
 
Top