Tyd om myself voor te stel

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Spawn182

Puppy
Joined
Jun 21, 2016
Messages
30
Reaction score
7
Bike
KTM 690 Enduro
Hi daar almal,was vir `n klompie jare af van die stof pad is nou weer terug. Eks hier in die Heidelberg kant van Gauteng en ry ook pad fietse.Hoop om almal se kennis en raad hier op te suig soos `n sponge.
 
Top