Vat 5

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Aug 30, 2016
Messages
8
Reaction score
0
Location
worcester
Bike
Suzuki DL 650 V-Strom
More, middag, naand.

Nat nuut soos n sondag rapport in adventure riding. Ek het n V-Strom 650 en geniet hom elke dag meer en meer. Ek geniet die Wild Dog blad nou al vir n maand of so en geniet die stories wat die ou manne gesels. As enige iemand kan help met gear of weeet waar n ou goedkoop 'n koop kan maak laat weet maar...

Solank die wielle rol hou hom net in die pad O0
 
Top