Vriendelike waarskuwing

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Status
Not open for further replies.

motto

Pack Dog
Joined
Dec 16, 2008
Messages
76
Reaction score
0
Location
Vredendal
Bike
AJS (all models)
Manne en dames, net 'n klein waarskuwing.  Ek en my vriend Thys het Saterdag 'n bietjie teen die see ( Weskus vanaf De Punt ) gaan ry.  Ons 'n groep ryers daar gekry wat tot by Alexanderbaai wil ry kuslangs.  Ons het toe maar saam met die groep ge-cruise tot by Skaapvlei.  Op die stuk pad het 'n stuk of 3 ouens hulle gatte gesien in die "sand".  Dit was opsigtelik dat van die manne nie gesoute ryers is nie, so as jy beplan om die Weskus te doen, maak seker dat jy behoorlik sand kan ry ( vra vir Camelman ).  As jy hier in jou moer in val, mors jy die trip op vir die res van die groep. EN mediese hulp is ver, siende dat daar geen selfoon ontvangs is nie.
Ek wil julle nie afskrik nie, maar maak seker dat jy met die toestande kan cope, voor jy teen die Weskus kom.  Cheers en mooi ry. :ricky:
 
Status
Not open for further replies.
Top