George77
Race Dog
Of enige klein tipe sakkie wat ek op my XR se handle bar kan vasmaak. Tankbag gaan nie werk op my Acerbis tank nie en dit is n moerse slep om elke keer my rugsak af te haal vir koeldrank, twakkies of my kamera. Al gedink om iets te laat maak of n lekker ou "moonbag" te gebruik. Enige voorstelle of idees of sakke?