Wuppertal oor Eselsbank na cederberg

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

FAAS

Puppy
Joined
May 16, 2011
Messages
31
Reaction score
0
Location
durbanville
Bike
BMW F800GS
Hi Almal
Ek soek n bietjie info
'n Paar van ons wil graag volgende Saterdag langs die weskus op tot by Doringbaai, daar omdraai en by die Doringrivier slaap. Sondag van daar oor Wuppertal en Eselsbank na Cederberg en dan via Ceres terug huistoe.
Ek het nog nooit die Wuppertal , Eselsbank, Cederberg oasis seksie gery nie, ons gaan almal met pillions, hoe is die pad? en Hoe lang tyd moet ons toelaat vir Wuppertal tot Oasis????

Wie join ons vir n bier???
 
Top