Kortbroek
Race Dog
Jis dogs
Ek het 'n klein olie lek op my XRR waterpomp se shaft.
Waar kan ek die seels source hier in SA of verkieslik in die kaap?
Sien ek kort parte #9021-965-000 (oil seal) , #91301-GK1-003 (O-ring) en #91302-MBO-013(O-ring).
# 10, 11 en 12 hier onder
Thanks :thumleft: