Help met R1150GS Adv foto oorsig - Sorted dankie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Kobus Myburgh

Grey Hound
Joined
Nov 20, 2013
Messages
8,415
Reaction score
1,839
Location
George
Bike
KTM 640 Adventure
More manne,

Ek het 'n 1150 op die radar met 48,000km op, maar het iemand se hulp nodig om 'n paar fotos deur te whatsapp en net vir my 'n oog te gooi op toestand en hoe oorspronklik hy op die oog af lyk. 

Ek ken nie die fietse goed genoeg om dit noodwendig raak te sien nie. 

Ek sal dit waardeer en sal vir jou 'n bier koop as ons die dag ontmoet.
 
Top