My Vuka rs werk soos n bom, het op n ander thread gelees, die ouens rave oor die Vuka rs's, R500 later ,2piece, booties, gloves wat jy oor jou gloves trek en in die mou van die rs stoor(klein sakkie). Ek het al in serious sous gery en moet se thumps up vir Vuka rs!
(By Jonway ge-purchase)