Baviaans gaan ry oor desember ROETES?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Janneman

Race Dog
Joined
Mar 6, 2009
Messages
670
Reaction score
0
Location
Pretoria, montana
Bike
BMW R1200GS
HI

Hoop iemand kan my help, ek en die vrou gaan dalk weglip van die skoonouers vir 2 of 3 dae tydens ons mosselbaai vakansie.

Wil graag die Baviaans gaan ry, het enigeiemand dalk vir my 'n roete wat ons kan gaan doen??  ???  ???

Iets wat lekker sal wees en nie te technical vir vroulief saam nie,  :thumleft:

Hopelik in n pdf of so file, is nog te arm vir n lekker gps op die bike  :mwink:
 
Top