Lesotho & annual bash

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Frannarossi

Race Dog
Joined
Jan 23, 2008
Messages
3,706
Reaction score
26
Location
Stilbaai
Bike
BMW R1200GS Adventure
Ons is 'n paar manne wat van Stilbaai se kant af wil opkom en dan na die bash die Sondag en die Maandag bietjie in Lesotho wil gaan rondry.Dis of dit of ons moet vroër ry en dan eerder Lesotho van bo af inry en die Vrydag onder uitkom tot by die bash enige idees?Ek het nie 'n clue hoe die paaie daar lyk nie of waar mens slaap of wat is wat daar nie.Sal bietjie voorstelle wil hoor van julle wat al daar rondgery het.
 
Top