Namibia trip - 4 tot 19 Augustus

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Lood

Pack Dog
Joined
Nov 24, 2009
Messages
86
Reaction score
0
Bike
NER-A-CAR
Ons doen 'n Namibie trip van 4 tot 19 Augustus 2012. Ons sou oorspronklik die trip in April gedoen het, maar ongelukkig was ons leave ge-cancel en van die mense kan nie op die nuwe datum gaan nie. Ons roete gaan rofweg soos hieronder wees. Ons will probeer om soveel moonlik grondpad te doen.  :ricky:

Ons is opsoek na 'n nog 'n paar mense wat 'n deel of die hele roete saam met ons wil doen. Enigiemand wat ons wil join, laat weet bietjie dan maak ons 'n plan...

Enige komentaar of raad oor ons roete sal ook wardeer word.



Uploaded with ImageShack.us

Souties, please click on translate this page...   :deal:
 
Top