Nog 'n Pretorianer

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

readytorace

Puppy
Joined
Jan 10, 2014
Messages
33
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
KTM 990 Adventure
Hallo. Ek weet nie hoekom dit so bietjie ongeskik voel nie maar dit lyk tog of dit aanvaarbaar is in hierdie forum, so ek gaan voort in Afrikaans!

Ek bly al 34 jaar in Suid Afrika waarvan 34 in Pretoria was.  :spitcoffee:

Verder kom ek van superbikes af, maar ek kry deo volente binne die volgende 2 ure 'n KTM Adventure 990!  :thumleft:

Wil graag môre my vroutjie vir 'n rit vat daar na Harties se kant toe. Enige voorstelle? Wil darem nou bietjie grondpad ook ry siende dat ek nou vir die 1ste keer kan!  :laughing4:

Ons gesels later weer.
 
Top